Breeders

 

AHS Directive from Department of Agriculture

The department has recently sent out a directive regarding the period in which we have to administer the AHS (African Horse Sickness) vaccinations. Please ensure that you follow the protocol especially if your horse will be entering or leaving the zones where this might have an influence. It is very interesting to note that they have found from research done that the horses in the surveillance zone that died of AHS a year ago might have contracted it from midgets biting vaccinated horses and then transferring the virus to the affected horses. They are thus recommending that we have to have our horses vaccinated before 31 October to prevent the spreading of AHS through vaccinations. Please click on the link (AHS Directive) to download the directive.

   

AHS Riglyne vanaf die Departement van Landbou

Die departement het onlangs ‘n riglyn uitgestuur waarvolgens die AHS (Afrika Perde Siekte) entstof geadministreer moet word. Vergewis uself asseblief van die reels veral as u beoog om ‘n perd in of uit die sones te neem waar dit ‘n invloed mag hê. Dit is baie interessant om kennis te neem dat hulle uit navorsing, op perde wat AHS in die waarnemings gebied opgedoen het, bevind het dat hulle dit gekry het vanaf muggies wat perde gebyt het wat met die lewende entstof geënt was en toe die virus so opgedoen en oorgedra het. Hulle beveel vervolgens aan dat ons ons perde voor 31 Oktober moet ent om te verhoed dat AHS d.m.v. die entstof oorgedra word. Klik asseblief op die skakel (AHS riglyn) om die riglyn af te laai